'n Stylvolle wynrak met 36 uitsonderlike bottels wyn van Hermanuspietersfontein kelder. Bottels bestaan uit die volgende variëteite:
- 12 x Kaalvoet Meisie
- 12 x Bloos
- 12 x Arnoldus
Alle opbrengste van hierdie veiling gaan direk aan Huis Jabes, 'n veilige hawe vir slagoffers van huishoudelike geweld.
CONTACT DETAILS:
Auctioneer: Huis Jabes
Contact No: 0832843111
Email: donations@sostrust.co.za
| Bidder No | Bidder | Time | Amount |
|---|---|---|---|
| 20 | Johannes van Eck | 2024-11-08 18:36:38 | 4 250 |
| 8 | Jan Kotze | 2024-10-23 19:50:42 | 4 000 |
| Document Type | Document Name | Description | Download |
|---|---|---|---|
| Please Register to view documents |
